Sale!

Strappy Tunic Top XL – Red Viscose

Original price was: R325,00.Current price is: R225,00.

This Strappy Tunic Top XL in breathable red viscose features thin straps and a flattering length – perfect for summer or layering looks.

Pay over 3 EQUAL zero-interest instalments of R75,00 with PayJustNow.
Find out how...

1 in stock

SKU: Strappy Tunic Top XL – Red Viscose Categories: ,

Description

Strappy Tunic Top XL – Red Viscose

Somer roep! 🌞 Hierdie Strappy Tunic is ideaal vir warm dae, vakansiegevoel en lae-op-lae styl. Die rooi kleur is vrolik en vars, en die snit is gemaklik én flatterend – perfek vir daardie dae waar jy iets lig en los soek.


Kenmerke:

  • Ligte viscose materiaal – asemhaalbaar en sag op die vel

  • Dun bandjies vir ’n koel en vry gevoel

  • Lang lengte – sit oor die heupe en werk mooi saam met broeke of korter rompe

  • XL grootte – geskik vir voller figure

  • Helder rooi kleur – bring ’n tikkie energie na jou dag


Hoekom jy haar gaan love:

Dis daai een top wat jy altyd wil inpak vir vakansie of aanhou dra tuis in die somer. Dra haar soos sy is of gooi ’n ligte kimono of baadjie bo-oor vir ekstra bedekking.

✨ Need a different size or color? We offer custom sizing and color options! Order now at www.jscreations.co.za or WhatsApp us to place your order easily!