Description
Ruandi Tunic Top XL – Dark Olive Viscose
As jy hou van gemak en ‘n losser snit sonder om styl op te offer, gaan jy van Ruandi hou. Sy’s daai top wat jy sommer elke week wil dra – gemaklik, prakties en maklik om te style.
Kenmerke:
-
Donker olyfkleurige viscose – lig, sag en val mooi
-
Ronde nek met ’n klein V-snydinkie en detail
-
Moue wat net bo die elmboog eindig – perfek vir oorgang weer
-
XL grootte – gee gemaklike pas en bietjie ekstra lengte
Hoekom jy haar sal love:
Die donker olyf kleur is ‘n stunning neutrale wat mooi werk met swart, bruin of selfs denim. Dis die perfekte tuniek vir werk, kerk of vinnig winkel toe gaan. Gooi ‘n lang halssnoer by of dra haar eenvoudig – sy’s altyd ‘n wen.
Reviews
There are no reviews yet.