Description
Marinda Top XL – Electric Mosaic Viscose
As jy hou van kleur én gemak, dan gaan jy Marinda se nuwe patroon love! Dis vol lewe, vol styl, en perfek vir daardie dae waar jy iets ekstra wil aantrek – sonder enige moeite.
Hoofkenmerke:
-
Pragtige mosaïekdruk in helder kleure – pienk, pers, blou, rooi en meer
-
Ligte en sagte viscose – asemhaalbaar en gemaklik
-
Flatterende V-nek en effens uitlopende snit
-
Langmoue – ideaal vir seisoen-oorgange of koeler dae
-
XL grootte – pas gemaklik en stylvol
Hoekom jy haar sal love:
Dis een van daai tops wat jy met jou gunsteling swart broek aantrek en dadelik lyk soos ‘n plan. Ideaal vir werk, kerk of sommer net as jy bietjie kleur in jou dag wil bring. Dis gemaklik genoeg vir heeldag dra, maar stylvol genoeg om komplimente te kry.
Reviews
There are no reviews yet.