Description
Sophia Top XL – Green Melange (Long Sleeve)
Hierdie een is vir daai kouer dae waar jy steeds stylvol wil wees – sonder om jou gemak prys te gee. Die Sophia Top met haar twee houtknoppies en sagte rolkraag bring ’n unieke bietjie flair na jou kas toe. 🌿
Kenmerke:
-
Groen melange materiaal – sag, warm en met net genoeg tekstuur
-
Langmoue vir ekstra warmte
-
Stylvolle kraag met twee houtknoppies – ’n pragtige fokuspunt
-
XL grootte – sit gemaklik oor die heupe
-
Los snit wat nie vasklou nie
Hoekom jy haar gaan love:
Sophia gee net daai regte balans tussen gemak en styl. Sy werk perfek saam met ’n swart broek of jeans en is daardie top wat jy elke keer wil aantrek wanneer jy nie weet wat om te dra nie.
Reviews
There are no reviews yet.